VEREENIGING- Die Vereeniging Junior Rugbyklub is bitter trots op Lian Gouws, Heinz Muller
Jordan Furno en Luan Gouws wat die Valke se o.15 interprovinsiale span gehaal het.
Die toernooi vind tans op die Bosman-stadion in Kemptonpark plaas en voltrek op Saterdag 3 Oktober. Meer as 1 000 spelers en 35 spanne van o13- tot o18-vlak is hierin aksie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!