Local newsNewsNews
Lockdown-fotograwe se kundigheid en kunstigheid gaan hand-aan-hand
Behalwe vir die feit dat die lockdown-fotograwe 'n oog vir "detail" en kuns het, het hulle beslis ook die nodige vernuf om die oomblik netjies vas te vang. Vaalweekblad deel graag weer met trots nog van die puik foto's wat ontvang is.
Van Vaalweekblad se lesers en volgers het besluit om die beste van die inperking te maak en hulself besig te hou deur mooi foto’s in en om die huis te neem. Van die fotograwe het sommer hul selfone vir die taak ingespan. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, stuur dit gerus na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, stuur dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Vaalweekblad het reeds nog ‘n paar foto’s ontvang wat môre sal verskyn.












At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
