Local newsNewsNews
Lockdown-fotograwe se kunstigheid vat vlam
Die "lockdown-fotograwe" wys dag na dag dat hulle "vurig" en passievol is oor fotografie. Vaalweekblad is daagliks beïndruk en trots op die prag-foto's wat ontvang word en om dit met ons lesers te kan deel. Geniet hierdie puik versameling!
Van Vaalweekblad se lesers en volgers het besluit om die beste van die inperking te maak en hulself besig te hou deur mooi foto’s in en om die huis te neem. Van die fotograwe het sommer hul selfone vir die taak ingespan. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, stuur dit gerus na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, stuur dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Vaalweekblad het reeds nog ‘n paar foto’s ontvang wat môre sal verskyn.












At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
