NewsNews

Covid-19 statistiek: Meer as 9 miljoen lyers wêreldwyd

Die wêreldwye Covid-19 gevalle staan reeds op 9 225 827, waarvan 475 076 pasiënte gesterf het en 4 970 687 herstel het. Hierdie getalle kan deur die loop van die dag verander.

Daar is tans 213 lande wat gebuk gaan onder die virus. Die 10 lande wat die hoogste aantal Covid-19 pasiënte het, sluit in:

(SA is tans 19de op die lys met 101 590 gevalle en 1 991 sterftes)

  1. Die VSA – 2 389 785 en 122 659 sterftes
  2. Brasilië – 1 113 606 en 51 407 sterftes
  3. Rusland – 599 705 en 8 359 sterftes
  4. Indië – 441 948 en 14 030 sterftes
  5. Verenigde Koninkryk – 305 289 en 42 647 sterftes
  6. Spanje – 293 548 en 28 324 sterftes
  7. Peru –  257 447 en 8 223 sterftes
  8. Chile – 246 963 en 4 502 sterftes
  9. Italië – 238 720 en 34 657 steftes
  10. Iran – 209 970 en 9 863 sterftes
  • (China waar die oorsprong van Covid-19 begin het, het tans 83 418 en ‘n sterftesyfer van 4 634. Daar is glo nog net 359 aktiewe gevalle in die land).
  • (Inligting bron: Covid Information Center)

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button