News

Lotto-wenner koop kaartjie by OK in Rothdene

Die persoon het die Lotto gewen, maar nog nie sy kaartjie opgeëis nie.

ROTHDENE. – Iemand wat ’n lotto-kaartjie by die OK in Rothdene gekoop het, het ’n prys gewen wat volgens die winkel nog nie opgeëis is nie.

Die winkel het telefonies aan Vaalweekblad bevestig dat die wenkaartjie daar verkoop is. Die kaartjiehouer het volgens die winkel nog nie na vore gekom om die prys op te eis nie.

Die nuus volg nadat die PowerBall-boerpot van R112 miljoen in Dinsdag, 13 Oktober, se trekking gewen is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button