NewsNews

Covid-19 eis reeds meer as 500 000 lewens oor wêreld

Die wêreldwye Covid-19 gevalle staan reeds op 10 272 143, waarvan 504 965 pasiënte gesterf het en 5 573 549 herstel het. Hierdie getalle kan deur die loop van die dag verander.

Daar is tans 213 lande wat gebuk gaan onder die virus. Die 10 lande wat die hoogste aantal Covid-19 pasiënte het, sluit in:

(SA is tans 18de op die lys met 138 134 gevalle en 2 456 sterftes)

  1. Die VSA – 2 637 180 en 128 438 sterftes
  2. Brasilië – 1 345 354 en 57 658 sterftes
  3. Rusland – 641 156 en 9 166 sterftes
  4. Indië – 549 986 en 16 504 sterftes
  5. Verenigde Koninkryk – 311 151 en 43 550 sterftes
  6. Spanje – 295 850 en 28 343 sterftes
  7. Peru –  279 419 en 9 317 sterftes
  8. Chile – 271 982 en 5 509 sterftes
  9. Italië – 240  310 en 34 738 steftes
  10. Iran – 225 205 en 10 670 sterftes
  • (China waar die oorsprong van Covid-19 begin het is 22ste op die lys en het tans 83 512 gevalle en ‘n sterftesyfer van 4 634. Daar is glo nog net 418 aktiewe gevalle in die land).
  • (Inligting bron: Covid Information Center)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button