Local newsNewsNewsBreaking News

Prokureur en sakeman deur blouligbende gekaap

VEREENIGING. – ’n Prominente Vaaldriehoekse prokureur en ’n bekende sakeman het die nuutste slagoffers geword van die berugte blouligbende wat ’n skrikbewind langs die R59-snelweg voer. Mnr. David Mey, prokureur van die regsfirma David Mey en Vennote en mnr. Sarel van Zyl, eienaar van Sarel se Vleispaleis, het Maandag, 13 Julie van ’n jagnaweek teruggekeer …

VEREENIGING. – ’n Prominente Vaaldriehoekse prokureur en ’n bekende sakeman het die nuutste slagoffers geword van die berugte blouligbende wat ’n skrikbewind langs die R59-snelweg voer.

Mnr. David Mey, prokureur van die regsfirma David Mey en Vennote en mnr. Sarel van Zyl, eienaar van Sarel se Vleispaleis, het Maandag, 13 Julie van ’n jagnaweek teruggekeer toe Van Zyl se Toyota Legend 50 dubbelkajuitbakkie gekaap en die mans van hul persoonlike besittings beroof is.

Hulle is met vuurwapens aangehou. Hulle hande is met kabelband vasgebind. Kledingstukke is oor hulle koppe gegooi en die kapers het met hulle rondgery voordat hulle in ‘n verlate veldjie afgelaai is.

Van daar af moes hulle hul pad na die naaste plek vind om die polisie te bel.

*Volledige storie in hierdie week se Vaalweekblad.

David Mey. Foto: Ettienne van Rensburg
Sarel van Zyl.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button