Local newsNewsNewsBreaking News
Vereeniging: Van spogstad na rommelstad
VEREENIGING. – Die stad wat eens die trots van die Vaaldriehoek was het nou in ‘n verleentheid vir die streek ontaard. Talle inwoners het die afgelope tyd kommer uitgespreek oor die stand van die middestad. Buiten talle slaggate en riool wat uit dreine uit opstoot, het vullis wat die hele middestad vol lê …
VEREENIGING. – Die stad wat eens die trots van die Vaaldriehoek was het nou in ‘n verleentheid vir die streek ontaard.
Talle inwoners het die afgelope tyd kommer uitgespreek oor die stand van die middestad.
Buiten talle slaggate en riool wat uit dreine uit opstoot, het vullis wat die hele middestad vol lê ook ’n oogseer geraak.
Vaalweekblad het die strate ingevaar om te sien hoe dit nou daar lyk en was geskok.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
