Local newsNewsNews
1 Aug: Meer 11 000 Covid-19 gevalle in Sedibeng
Die Sedibeng-streek het tans 11 023 geregistreerde Covid-19 gevalle, wat 147 sterftes insluit en 4 628 pasiënte wat reeds herstel het.

Die gevalle in Sedibeng is:
Emfuleni 8 129 (waarvan 3 593 herstel het)
Midvaal 1 222 (waarvan 640 herstel het)
Lesedi/Heidelberg-streek 1 630 (waarvan 395 herstel het)
Daar is steeds 42 gevalle wat nog nie aan een van die spesifieke streke binne die gebied toegeken is nie. Daar is nie bekend gemaak uit watter dorpe die bevestigde gevalle is nie.
- Die nuutste beskikbare syfers vir Metsimaholo – 1 443 gevalle (Sasolburg, Deneysville en Oranjeville)
- Daar is in totaal reeds 171 574 Covid-19 gevalle in Gauteng geregistreer, waarvan 110 016 herstel het en 1 932 gesterf het. Altesaam 4 881 pasiënte het ernstige simptome en word in hospitale of klinieke behandel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
