Local newsNewsNews

8 Aug: 12 541 Covid-19 gevalle in Sedibeng

Die Sedibeng-streek het tans 12 541 geregistreerde Covid-19 gevalle, wat 202 sterftes insluit en 6 314 pasiënte wat reeds herstel het. Die gevalle in Sedibeng is: Emfuleni 9 357 (waarvan 4 873 herstel het) Midvaal 1 346 (waarvan 560 herstel het) Lesedi/Heidelberg-streek 1 794 (waarvan 881 herstel het) Daar is steeds 44 gevalle wat nog nie …

Die Sedibeng-streek het tans 12 541 geregistreerde Covid-19 gevalle, wat 202 sterftes insluit en 6 314 pasiënte wat reeds herstel het.

Die gevalle in Sedibeng is:

Emfuleni 9 357 (waarvan 4 873 herstel het)

Midvaal 1 346 (waarvan 560 herstel het)

Lesedi/Heidelberg-streek 1 794 (waarvan 881 herstel het)

Daar is steeds 44 gevalle wat nog nie aan een van die spesifieke streke binne die gebied toegeken is nie. Daar is nie bekend gemaak uit watter dorpe die bevestigde gevalle is nie.

  • Die nuutste beskikbare syfers vir Metsimaholo – 1 689 gevalle (Sasolburg, Deneysville en Oranjeville)
  •  
  • Daar is in totaal reeds 189 159 Covid-19 gevalle in Gauteng geregistreer, waarvan 135 485 herstel het en 2 524 gesterf het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button