Local newsNewsNewsBreaking News
Vosloo Park plakkers verwyder
VEREENIGING. – Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se bywet eenheid is besig om plakkers wat onwettig in Vosloo Park nes gemaak het te verwyder. Dit volg nadat Vaalweekblad verlede week navraag gedoen het oor die groeiende hoeveelheid tente wat in die afgelope tyd langs die owers van die Vaalrivier en Kliprivier in Vosloo Park opgespring het. …
VEREENIGING. – Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se bywet eenheid is besig om plakkers wat onwettig in Vosloo Park nes gemaak het te verwyder.
Dit volg nadat Vaalweekblad verlede week navraag gedoen het oor die groeiende hoeveelheid tente wat in die afgelope tyd langs die owers van die Vaalrivier en Kliprivier in Vosloo Park opgespring het.
Inwoners het kommer uitgespreek oor die groeiende aantal plakkers in die omgewing.
Maandagoggend was lede van die bywet-eenheid besig om tente, onwettige strukture, vissermansbootjies en visstoke te verwyder.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
