SportSport

Op nog 50 wedstryde vir VRK

Kragman vier mylpaal in styl.

VEREENIGING – Dit gebeur nie aldag dat ‘n speler sy 50 ste wedstryd met ‘n 100-tal vier nie.

Felix Thoma, fris vasskoptut het Saterdag ‘n groot geskenk op sy 50 ste gekry toe Vereeniging Rugbyklub vir Bethlehem Oud-skoliere met 105-3 in die eerste ronde van die Pick n Pay Gold Cup geklop het.

Thoma het ‘n skitterende wedstryd beleef en die besoekers van die Oos-Vrystaat in die verdediging besig gehou met sy kraglopies.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button