Local newsNewsNews

Wegholvelbrande vinnig geblus

SASOLBURG.- ‘n Groot wit wolk in die vorm van ‘n paddastoel was vroeër vanmiddag vanuit Vaalpark en Vanderbijlpark sigbaar. Die oorsaak was verskeie brande wat langs die R59, Vaalpark in die rigting van Vereeniging gewoed het. Die oorsaak van die veldbrande is onbekend. Brandbestryders was vinnig op die toneel om die brand te bestry. Rook …

SASOLBURG.- ‘n Groot wit wolk in die vorm van ‘n paddastoel was vroeër vanmiddag vanuit Vaalpark en Vanderbijlpark sigbaar. Die oorsaak was verskeie brande wat langs die R59, Vaalpark in die rigting van Vereeniging gewoed het. Die oorsaak van die veldbrande is onbekend. Brandbestryders was vinnig op die toneel om die brand te bestry. Rook het die sigbaarheid op die snelweg belemmer, maar dié brand – die kleinste van die twee brande – is vinnig onder beheer gebring.

Brandbestryders doen hulle bes om die veldbrand langs die R59 onder beheer te bring. Foto’s:  Magdel en Ettienne van Rensburg

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button