Local newsNewsNewsBreaking News

Midvaal waarsku oor kapings langs R59

Die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit het Donderdag (3 September) ‘n waarskuwing uitgereik oor motorkapings langs die R59. Motoriste word aangeraai om versigtig te wees wanneer hulle die pad gebruik. Meeste motorkapings gebeur glo tussen Heidelbergweg en Kliprivierweg op die R59.

Die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit het Donderdag (3 September) ‘n waarskuwing uitgereik oor motorkapings langs die R59.
Motoriste word aangeraai om versigtig te wees wanneer hulle die pad gebruik.
Meeste motorkapings gebeur glo tussen Heidelbergweg en Kliprivierweg op die R59.
Die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit het ‘n waarskuwing uitgereik oor kapings langs die R59.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button