Local newsNewsNews
Motor in CW3 teen boom afgeskryf
Die rustigheid in die woonbuurt is gister versteur deur 'n harde slag toe 'n motoris teen 'n boom gebots het.
VANDERBIJLPARK. Daar is nog nie sekerheid oor wat die rede was dat ‘n man gister omstreeks 16:30 beheer oor sy motor verloor en teen ‘n boom in Gilbertstaat, CW3 vasgery het nie. Inwoners in die straat het kort na die ongeluk in die straat saamgedrom. ER24 was op die toneel en het die man, wat ernstig beseer is, op die toneel vir pyn behandel en daarna hospitaal toe vervoer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
