Local newsNewsNews

Alles word groen, tot dié foto-versameling

Skakerings van groen. Vandag se foto-versameling is 'n toonbeeld van die somer wat so-te-sê hier is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) daagliks die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, stuur dit gerus na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).

Die 19de fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (7 Oktober). Die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” word weekliks uit al die inskrywings wat  gedurende die vorige week op Vaalweekblad se webtuiste verskyn het gekies.

Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto van groenoog Karools tussen die groen gras geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto onlangs by Irene Farm geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus is een van die gevorderde fotograwe op die blad.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto onlangs tydens ‘n vakansie by die Langkawi Eiland geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark (Dricky’s Pix) het die mooi foto geneem. Sy neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Hanti Pretorius van Vereeniging het die mooi natuurfoto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark is een van die gevorderde fotograwe op die blad en het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Jacqeline Els van Meyerton het die mooi natuurfoto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto onlangs tydens ‘n besoek aan Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto in hul woonbuurt geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die helderkleurige natuurfoto geneem.
Edwin Haasbroek van Anchor Ranch, ‘n plaas tussen Parys en Potchefstroom, het die mooi foto van ‘n rugbyveld met klippe in die voorgrond geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi natuurfoto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto van sy getroue vriend by die kampvuur geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in ‘n woud geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button