Local newsNews

25 Oktober: “Slow Drive” op R59 uit simpatie met SA se boere

Lees die reëls en program hier onder

‘n “Slow Drive” met die titel, ‘Stand up for Farmers/ Staan op vir Boere’ gaan op 25 Oktober vanaf 09:00 op die R59-snelweg in die Vaaldriehoek plaasvind.
Dit sal ‘n Vredesmars wees wat met die medewete van Midvaal Verkeer gaan plaasvind.

Die program vir 25 Oktober is soos volg:
08:30 – Bymekaarkom by Lazerfast.
09:00 – Opening met gebed.
09:45 – Vertrek op amptelike rit op R59 – Minimumspoed: 60 km/u
Karre, trokke, trekkers, bakkies en motorfietse welkom.

Reëls: Geen ou landsvlae nie.
Geen rassistiese aanmerkings nie.
Almal welkom.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button