Local newsNewsNewsBreaking News
KYK: R59-snelweg tot stillstand geruk om die kollig op plaasmoorde te werp
HENLEY ON KLIP.- Honderde mense het Sondagoggend 25 Oktober die R59-snelweg tot stillstand geruk om bewustheid ten opsigte van plaasmoorde te skep.
‘n Konvooi van stadig bewegende voertuie het by Lazer Fast buite Henley-on-Klip byeengekom en baie stadig in ’n konvooi tot by Redan gery, waar hulle omgedraai het en na die beginpunt teruggekeer het.

Plakkate met slagspreuke soos “Stop Plaasmoorde!” en wit kruise wat op voertuie gemonteer is was volop.
*Volledige berig in Vaalweekblad.





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
