Local newsNewsNews
Protesoptog in Sasolburg
SASOLBURG.- n Groot groep inwoners het vandag in Sasolburg bymekaar gekom om hul ondersteuning aan boere te wys.

Daar is eers n diens gehou, waarna daar n optog gehou en kruise langs die hoofweg geplant is. Dit was n vreedsame protesoptog met die doel om te wys dat die Afrikaner as n kultuurgroep ook saam kan staan.





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
