Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) daagliks die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 22ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (28 Oktober). Die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” word weekliks uit al die inskrywings wat gedurende die vorige week op Vaalweekblad se webtuiste verskyn het gekies.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi natuurfoto in Parys geneem.Rico Bester van Kempton Park het die pragtige foto van Tafelberg vanaf Bloubergstrand geneem.Pieter Moolman van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark (Dricky’s Pix) het die mooi matriekafskeid foto geneem. Sy neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Eugene Viljoen van Walkerville het die pragtige natuurfoto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die interessante foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Pretoria, een van die gevorderde fotograwe op die blad, het die pragtige foto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi matriekafskeidfoto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Ilene van der Westhuizen van Vaalpark het die oulike foto geneem.Jacques de Lange (oud-Valie) van George het die pragtige foto in Hogsback geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in “newborn” fotografie. Besoek gerus haar Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die foto van haar oulike mopshond (pug) geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi landskapfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus span meestal sy digitale kamera in vir sy fotografie.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die skattige foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za