Local newsNewsNews
Ondersteun asseblief vir oom Danie
Santa Kriel van Vanderbijlpark het onlangs hierdie boodskap of Facebook gedeel:


Oom Danie is reeds ‘n bekende gesig wat altyd gewillig is om vullis weg te ry – sy pryse is baie goed en hy werk hard om sy geld te verdien.
Hy snoei ook bome. Ondersteun hom asseblief. Hy werk net in die Vaaldriehoek. Kontak hom gerus by 084 469 6279.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
