Hendrik Grobbelaar van Pretoria, een van die gevorderde fotograwe op die blad, het die pragtige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) daagliks die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 23ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (3 November). Die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” word weekliks uit al die inskrywings wat gedurende die vorige week op Vaalweekblad se webtuiste verskyn het gekies.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Jacques de Lange (oud-Valie) van George het die kunstige natuurfoto in Hogsback geneem.Jenny Botes van Vanderbijlpark het die mooi foto by die Marievale Bird Sanctuary geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in “newborn” en kinderfotografie. Besoek gerus haar Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.“Autumnal river walk near Anserall, Spain” – Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Loren Wolmarans van Benoni het die mooi seelandskap foto in Ballito geneem.Louis Mac Pherson van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto geneem.Pieter Moolman van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die oulike foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto van die Jakarandas in Brooklyn, Pretoria geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.Tanya van Vollenstee Alberton het die interessante foto geneem.Monica Warren van Richardsbaai het die mooi foto van ‘n “woestynroos” geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus span meestal sy digitale kamera in vir sy fotografie.Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die skilderagtige landskapfoto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto van ‘n Kudu geneem.Eugene Viljoen Walkerville het die kunstige sonsondergang foto geneem.“Bloukraanvoël: Austin Roberts Bird Sanctuary” – Hendrik Grobbelaar van Pretoria, een van die gevorderde fotograwe op die blad, het die pragtige foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za