NewsNews

Hoekies se hoof-leiers vir 2021

VANDERBIJLPARK. - Die Hoërskool Driehoek se hoofleiers vir 2021 is gekies en aangekondig en reg om hul pligte met trots uit te voer.

Skaars 24 uur nadat hulle aangekondig is, het hulle reeds hul eerste onderhoud op RSG gehad in Tenita Kidelo se program, Kompas. Daar moes hulle vertel wat leierskap beteken en wat hul doelwitte en planne vir 2021 is.
Hoofseun: LC Steyn
Onderhoofdogter: Monja Saayman
Onderhoofseun: Houghard de Waal
* Vaalweekblad wens die vier leiers geluk en sterkte toe vir 2021.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gugulethu Kgongoane

Gugulethu Kgongoane is the Online Editor of Sedibeng Ster. Email: gugu@mooivaal.co.za She is also an online journalist of Vaalweekblad. Email: gugu@mooivaal.co.za
Back to top button