NewsNews

Nuwe Mej. Vaal 2021 gekroon

VANDERBIJLPARK. - Die pragtige blondekop, Franze Janse van Rensburg is Saterdagaand by die Emerald Hotel as die nuwe Mej. Vaal 2021 gekroon.

Die Vaal Pageant se tema vanjaar was: “We Rise by Lifting Others”.
“Dit was ‘n groot sukses en daar is verskeie persone wat hiervoor bedank moet word,” het Erika Breytenbach, eienares van Models Unlimted en organiseerder van die gesogte kompetisie gesê.
Sy bedank in besonder vir Nicolene Venter, Suryn van der Merwe, Megan Pistorius (hoof van die bemarking) en gasheer Dave Hammond van IFM 102.2 FM vir die fantastiese werk wat hulle gedoen het.
Sy het ook die gaskunstenaars, Sean Miles en Ricky Faber, bedank vir hul vertonings, asook vir Magico vir hulle puik diens en bystand deur die aand. Laaste maar nie die minste het sy die borge en die beoordelaars bedank sonder wie die hele geleentheid nie moontlik sou wees nie.
Die wenners in die onderskeie Vaal Pageant-kategorieë is:
Mej. Vaal 2021
Wenner: Franze Janse van Rensburg
1st naaswenner: Chantelize van den Berg
2de naaswenner: Chantel Swart
Publieke keuse: Chantel Swart
Mnr. Vaal 2021 – Werner Volschenk.
Foto: Elsje Vermeulen

Mnr. Vaal 2021

Wenner: Werner Volschenk
1ste naaswenner: Motlatsi J Kopa
2de naaswenner: Stefan van der Merwe
Publieke keuse: Werner Volschenk
Mev. Vaal 2021
Wenner: Thando Morabe
1ste naaswenner: Mariskia Smit
2de naaswenner: Monique Taylor
Publieke keuse: Monique Taylor
Mej. Teen Vaal 2021
Wenner: Abigail van Niekerk
1st naaswenner: Simone Egen
2de naaswenner: Palesa Mofokeng
Publieke keuse: Valmarie Volschenk
Mnr. Teen Vaal 2021
Wenner: Riekerd Bornman
1ste naaswenner: Dillan de Pavia
2de naaswenner: Marjuan Pienaar
Publieke keuse: Dillan de Paiva
Mej. Petite Vaal 2021
Wenner: Tanita de Gouveia
1ste naaswenner: Bonolo Sue Moloi
2de naaswenner: Meagan Rielander
Publieke keuse: Allaurah Taylor
Mnr. Petite Vaal 2021
Wenner: Wynand Bezuidenhout
1ste naaswenner: Nathan Taylor
2de naaswenner: Zandry Deale
Publieke keuse: Dyne Mulder
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gugulethu Kgongoane

Gugulethu Kgongoane is the Online Editor of Sedibeng Ster. Email: gugu@mooivaal.co.za She is also an online journalist of Vaalweekblad. Email: gugu@mooivaal.co.za
Back to top button