Die video wat deur ‘n inwoner geneem is, wys hoe verskeie dooie visse in die besoedelde Vaalrivier ronddryf.
Volgens ‘n stemnota wat saam met die video aangestuur word, is die video Vrydag, 6 November om 10:10 langs die Vaalrivier geneem. Daar is onlangs aangekondig dat miljarde rand bestee sal word om die Vaal se rioolprobleme uit te sorteer. Die hulp kan nie gou genoeg kom nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

