Local newsNewsNewsBreaking News
Busramp van 51 jaar gelede onthou
HENLEY-ON-KLIP. –Dit was op 28 Januarie 1970 om 14:15 wat ‘n bus met 42 leerlinge van Hoërskool Dr. Malan, Laerskool Hendrik Verwoerd en Meyerton Primary School by die Henley-on-Klipse spoorwegoorgang gaan staan het en deur ‘n aankomende trein getref is. Altesaam 23 skoolkinders is in die ramp oorlede. Hoewel dit meer as ‘n halfeeu gelede …
HENLEY-ON-KLIP. –Dit was op 28 Januarie 1970 om 14:15 wat ‘n bus met 42 leerlinge van Hoërskool Dr. Malan, Laerskool Hendrik Verwoerd en Meyerton Primary School by die Henley-on-Klipse spoorwegoorgang gaan staan het en deur ‘n aankomende trein getref is.
Altesaam 23 skoolkinders is in die ramp oorlede.
Hoewel dit meer as ‘n halfeeu gelede gebeur het lê die hartseer vir talle mense nog baie vlak.
Johan le Roux, ’n st. 10-leerling, word as held onthou aangesien hy op daardie dag ander kinders gehelp het om uit die bus te ontsnap voor die trein dit getref het. Hy het tragies sy eie lewe verloor.
‘n Straat in Meyerton is na om vernoem.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
