HealthNewsSponsored

Twee gewilde tandartse groet, maar EXP se span sit die werk voort

EXP Tandheelkundige en Mediese Sentrum, Drie Riviere

Dr. Hennie van Straten en dr. Roy Ross van die EXP Tandheelkundige en Mediese Sentrum in Drie Riviere, het hul pasiënte onlangs  in kennis gestel dat die virus/inperking hulle genoodsaak het om finaal die tuig as tandartse neer te lê.

Hulle stuur dié boodskap aan hul pasiënte:   Baie dankie vir u lojale ondersteuning deur die jare. U pasiëntinligting en -rekords is steeds beskikbaar en ons kollegas by die EXP Tandheelkundige en Mediese Sentrum, dr. Karin van Straten, dr. Johan de Jager en dr. Waldo Schnetler, is gereed om u verder van diens te wees.

Die praktyk is gemoderniseer en is steeds geleë by die vorige Medicross-perseel digby River Square in Drie Riviere. Ons wens al ons pasiënte en kollegas voorspoed toe en bedank almal vir hul vriendskap en ondersteuning deur die jare.

EXP Tandheelkundige en Mediese Sentrum, kontaknommer: (010) 601-6447.

***************************************************************************************************

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button