Local newsNewsNews

‘Sagte’ foto’s vir ‘n Sondag

Vandag se foto-versameling is lekker sag op die oog. Geniet 'n rustige Sondag en sterkte vir die week wat voorlê.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 43ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (21 April). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Anke van der Schyff (professionele fotograaf) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Carla Pretorius (oud-Valie en voormalige joernalis van Vaalweekblad) wat nou in Kanada woon het die mooi foto in Vancouver geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto van sy kleindogter geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi landskap foto tussen Vereeniging en Bloemfontein geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto van die dubbel-reënboog geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto van ‘n Troupant geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die skitterende foto geneem.
Ina Herselman van Sasolburg het die mooi sagte kleure in die hemelruim vasgvang.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
John van Schalkwyk van George het die kunstige foto geneem.
Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijpark Fotografies Vereniging, het die foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra (waar dit nou lente is) het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Zinta Barnard (17) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Mavis Barnard van Meyerton het die oulike foto van Mienkie en Snowy geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button