Local newsNewsNews

Nuwe week kunstig afgeskop

Die fotograwe skop die week met 'n kunstige foto-versameling af.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 43ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (21 April). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

John van Schalkwyk van George het die treffende  foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra (waar dit nou lente is) het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo while on holiday in Cape Town.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto van ‘n zebra-vulletjie geneem.
Lauanna Venter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die mooi monochroom foto geneem.
Lynette Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto in die Krugerwildtuin geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi monochroom foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Shane Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto langs die Barrage geneem.
Susan Erasmus van Barberton het die mooi natuurfoto geneem.
Zinta Barnard van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto tydens vakansie geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi argitektuur foto by Puteri-hawe geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto tydens vakansie geneem.
Carla Pretorius (oud-Valie en voormalige joernalis van Vaalweekblad) wat nou in Kanada woon het die mooi foto in Vancouver geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi landskap langs die N1 naby Verkeerdevlei geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging, het die foto geneem.
“Nuuskierige Mahem” – Fransie Stevens van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Frik Nel van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n Witkopaasvoël in die Drakensberge geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ina Herselman van Sasolburg het die oulike foto geneem.
Irene Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button