Local newsNewsNews
Sien lys: Midvaal 2e beste munisipaliteit in die land
Volgens Ratings Afrika 2021 is Midvaal die beste munisipaliteit in Gauteng en die tweede beste munisipaliteit in die land.

Kan mens glo dat ons in een streek met die DA beheerde Midvaal kan spog wat pas as die beste munisipaliteit in Gauteng en tweede beste in die land aangewys is – en in dieselfde asem is die ANC beheerde Emfuleni as die vyfde swakste munisipaliteit in die land uitgewys!
Die ANC beheerde Metsimaholo (Sasolburg) is as die 9de beste munisipaliteit aangewys.
Baie geluk Midvaal en Metsimaholo … en Emfuleni … wat ‘n vernedering!


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
