Local newsNewsNews

Fotoblad: Die mens en alles wat mooi is

Dat die mens interessant is en ook vir prag-foto's sorg, word duidelik in vandag se fotoblad bewys.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 43ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (21 April). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
“Dis Herfs” – Karen Pretorius (Karen Pretorius Photography) van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die Trimpark in Vanderbijlpark geneem.
Karin Cronjé van Andorra (waar dit nou lente is) het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in Pelgrimsrust geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige selfportret geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.
Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die treffende landskapfoto geneem.
Zinta Barnard van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Susan Erasmus van Barberton het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto tydens ‘n wegbreek naweek in Desaru geneem.
Anke van der Schyff (Kikilove Photography) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Carla Pretorius (oud-Valie en voormalige joernalis van Vaalweekblad) wat nou in Kanada woon het die mooi foto in Vancouver geneem.
Frik Nel van Vanderbijlpark het die mooi modelfoto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi mistige landskap foto geneem.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
“In the arms of a stranger” – Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die treffende foto geneem.
“Yellow billed duck” – Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
George Stevens van Vereeniging het die pragtige makro foto geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Jan Putter van Sasolburg het die mooi foto in die EcoPark in Vaalpark geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die straatfotografie foto geneem.
John van Schalkwyk van George het die kunstige foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button