Local newsNewsNews

Kom ‘stap saam’ met fotograwe

Kom "stap" gerus saam deur dié mooi foto-versameling en sien wat het die fotograwe se aandag getrek.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 43ste fotoblad het in die week se uitgawe van Vaalweekblad (21 April) verskyn. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Karin Cronjé van Andorra (waar dit nou lente is) het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi natuurfoto geneem.
Susan Erasmus van Barberton het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige natuurfoto tydens ‘n wegbreek naweek in Desaru geneem.
Frik Nel van Vanderbijlpark moes die foto vinnig neem toe die bok skielik naby aan hom te voorksyn gekom het in die Hansmarenskie Natuurresevaat in Tzaneen.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi landskap foto in Mabalingwe geneem.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto van ‘n duisendpoot geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
“Rooikeelbyevreter met sy ete” – George Stevens van Vereeniging het die pragtige makro foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
John van Schalkwyk van George het die pragtige foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra (waar dit nou lente is) het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Irene Cloete van Parys het die mooi foto van ‘n sprinkaan geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Shane Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button