Local newsNewsNews

Groot versameling foto’s

Vaalweekblad bied vandag met trots nog 'n groot versameling foto's aan, danksy die bedrywige fotograwe wat hul pragfoto's ingestuur het.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 44ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (28 April). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

George Stevens van Vereeniging het die pragtige makro foto geneem.
Ina Herselman van Sasolburg het die pragtige foto by die EcoPark in Vaalpark geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die foto van die stasie in Potchefstroom geneem nadat dit afgebrand het. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Irene Cloete van Parys het die aksie foto tydens die Weiveld Rally geneem.
John van Schalkwyk van George het die mooi foto geneem.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die mooi monochroom foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Juan Storbeck van Vanderbijlpark het die mooi foto van sy hond geneem. Dit is die eerste foto wat Juan op die blad deel.
Karin Cronjé van Andorra (waar dit nou lente is) het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lynette Pretorius van Vanderbijlpark het die foto in die Kurgerwildtuin geneem.
Marietjie Barnard van Vereeniging het die mooi foto in die Kangogrotte in Oudtshoorn geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.
Rulanda Kaden van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n granaatboom tydens besoek in Steynsrus geneem.
Shane Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto van die Vaalrivier geneem.
Susan Erasmus van Barberton het die pragtige sonsondergang foto by die Unicor Dam geneem.
Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die interessante foto by Mosaic Madness in Benoni geneem.
Zinta Barnard van Vanderbijlpark het die mooi herfsfoto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige in Putuo Village geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Carla Pretorius (oud-Valie en voormalige joernalis van Vaalweekblad) wat nou in Kanada woon het die mooi foto in Vancouver geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die foto onlangs in Sasolburg geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button