Local newsNewsNews
Vervalle Olimpiese Swembad gee mens knop in die keel
VEREENIGING. - Daar het reeds verskeie kere foto's op sosiale media die rondte gedoen oor hoe vervalle die Olimpiese Swembad in Duncanville is, maar die nuwe foto's wat op Forgotten Africa se blad gedeel is, gee mens sommer van vooraf 'n knop in die keel.
Dit is baie hartseer om te dink dat ‘n hele generasie die voorreg ontneem is om in ‘n publieke Olimpiese Swembad te kon swem en baljaar – wie weet hoeveel kampioen-swemmers nie daar ontwikkel kon word nie.
Maar nou lê die soet herinneringe van die wat wel die voorreg gehad het, toegegroei onder die onkruid!






At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
