Local newsNewsNews

Skitterende foto-versameling!

Vaalweekblad deel vandag 'n foto-versameling was as niks anders as skitterend bestempel kan word nie. Dankie aan al die amateur- en professionele-fotograwe wat dit moontlik gemaak het.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 44ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (28 April). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Janet Janse van Rensburg van Drie Riviere, Vereeniging het die pragtige foto by die Krokedilplaas in Deneysville geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
Jan Putter van Vaalpark het die kunstige foto van die volmaan geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die kunstige foto geneem.
“Row-away Bride” – Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die treffende foto geneem.
John van Schalkwyk van George het die kunstige natuurfoto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto van die maan geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die pragtige natuurtoneel afgeneem.
Zinta Barnard (18) van Vanderbijlpark het die oulike foto van haar kleinsus geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto tydens besoek aan Desaru geneem.
Anke van der Schyff (Kikilove Photography) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Carla Pretorius (oud-Valie en voormalige joernalis van Vaalweekblad) wat nou in Kanada woon het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die foto by Magic Garden Centre in Vereeniging geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die besondere foto geneem.
Monique Ackerman (Mystic Balance Photography) het die pragtige foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.
“Rooibaadjie” – George Stevens van Vereeniging het die mooi foto by die Walter Sisulu Botaniese Tuine geneem.
“Witkopuil” – Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ina Herselman van Sasolburg het die pragtige foto by die EcoPark in Vaalpark geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button