Local newsNewsNews

Natuur en blomme-prag

Vandag se fotoblad fokus op die natuur en blomme-prag.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 44ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (28 April). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die skitterende foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Carla Pretorius (oud-Valie en voormalige joernalis van Vaalweekblad) wat nou in Kanada woon en waar dit nou lente is, het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Monique Ackerman van Sasolburg (Mystic Balance Photography) het die pragtige foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi natuurfoto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto tydens besoek aan Desaru geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die treffende foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto in Desaru geneem.
Buané Cordier (14) van Vanderibijlpark het die mooi foto in Ramsgate geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die kunstige natuurfoto geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die besondere foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n Witpenssuikerbekkie in Garsfontein geneem.
John van Schalkwyk van George het die kunstige foto geneem.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra (waar dit nou begin lente word) het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Ina Herselman van Sasolburg het die pragtige foto by die EcoPark in Vaalpark geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Ria Viljoen van Garsfontein het die pragtige natuurfoto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kleurryke foto geneem.
Lynette Pretorius van Vanderbijlpark het die pragtige foto van die wolke wat op die Vaalrivier weerkaats geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button