Local newsNewsNews

Uile bad te lekker in Vaalpark-tuin

VAALPARK. - Plaaslike inwoner Charmaine Venter was onlangs aangenaam verras om twee uile in hul tuin te sien bad.

Charmaine vertel dat die twee uile reeds ‘n geruime tyd gereeld op hul hek of dak in Blombergstraat hul opwagting maak.

Die uile is natuurlik baie welkom in die tuin en dus was Charmaine opgewonde toe hulle besluit om in die fontein te kom bad.

“Ons kon ongelukkig nie te naby gaan om die foto te neem nie. Wou hulle los sodat hul lekker in rus en vrede kon bad,” sê Charmaine.

Die twee uile bad lekker in die fontein. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button