Vandag se versameling spogfoto's sluit selfs 'n pragtige foto in wat deur plaaslike politikus, Gerda Senekal (onderleier van die VF Plus in Gauteng) ingestuur is.
Stephanie Lowson (oud-Valie) van Durban het die mooi foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 45ste fotoblad het in die week se uitgawe van Vaalweekblad (5 Mei) verskyn. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
“Jock” – Stephanie Lowson (oud-Valie) van Durban het die pragtige foto van haar hondekind geneem.Stephanie Strydom van Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die oulike foto geneem.Gerda Senekal, VF Plus-raadslid in die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit en onderleier van die VF Plus in Gauteng het die pragtige sonsondergang foto geneem.Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die oulike foto in die Kaap geneem.Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die pragtige foto geneem.George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n Wolnekooievaar geneem.Elaine Cilliers van Vanderbijlpark het die pragtige foto met die besondere wolke geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto van die ou kasteel in Denseysville geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi geneem.Ina Herselman van Sasolburg het die mooi foto by die EcoPark in Vaalpark geneem.Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo of the moon,Kevin Foley van Sasolburg het die oulike foto van sy hondekind geneem, wat 5 jaar oud is en skaars 2kg weeg.Ludwig Cross van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi gesig teëgekom tydens ‘n uitstappie. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem het.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem,Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneemAntoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto in Durban geneem.“Gino” – Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto van haar kattekind geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die pragtige landskap foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za