Local newsNewsNews
Twee Valies in voorlopige SA-span
VANDERBIJLPARK. – Atletiek Vaaldriehoek (AVT) spog met twee atlete wat ingesluit is in die voorlopige SA o.20-span wat Suid-Afrika van 17 tot 22 Augustus in Nairobi, Kenia by die Wêreld o.20 Atletiek Kampioenskap gaan verteenwoordig. Jason Bowers (AVT) gaan sy stempel in die 3 000m afdruk en Renier de Villiers (AVT) sal in die 800m …
VANDERBIJLPARK. – Atletiek Vaaldriehoek (AVT) spog met twee atlete wat ingesluit is in die voorlopige SA o.20-span wat Suid-Afrika van 17 tot 22 Augustus in Nairobi, Kenia by die Wêreld o.20 Atletiek Kampioenskap gaan verteenwoordig.
Jason Bowers (AVT) gaan sy stempel in die 3 000m afdruk en Renier de Villiers (AVT) sal in die 800m en 1 500m sy staal wys.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
