Local newsNewsNews

Prag-foto’s spesiaal vir alle moeders

Vandag se fotoblad word spesiaal opgedra aan al die wonderlike moeders wat met hul deernis en liefde die wêreld 'n beter plek maak.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 46ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (12 Mei). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Anke van der Schyff (Kikilove Photography) van Vanderbijlpark het die skattige foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto geneem.
Antoinette Smit van Meyerton het die mooi monocrhoom foto geneem.
Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto geneem.
Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die skitterende foto geneem.
Carla Pretorius (oud-Valie en voormalige joernalis van Vaalweekblad) wat nou in Kanada woon (waar dit nou lente is) het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto van die olifant en haar kalf geneem.
“Soentjie vir jou” – Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n Ralreier in vlug by Marievale Voëlreservaat geneem.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die kunstige portret geneem.
John van Schalkwyk van George het die kunstige natuurfoto geneem.
June Bartlett van George het die mooi troufoto op Danabaai geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Ina Herselman van Sasolburg het die mooi foto by die EcoPark in Vaalpark geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi  natuurfoto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi dorpie teëgekom tydens ‘n uitstappie. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem het.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die besonder mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem,
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige sonopkoms foto in Empangeni geneem.
Monique Ackerman van Sasolburg (Mystic Balance Photography) het die kunstige foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
“Sexy Mama”- Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto tydens besoek aan Desaru geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button