News

Kry die beste prys vir jou waardevolle artikels wat jy wil verkoop

Praat met Clarissa of Robin by 073 555 3706 vir meer inligting

Het jy enige van die volgende wat jy nie meer gebruik of wil hê nie: alle juweliersware, egte goue of silwerringe, oorbelle, armbande, halssnoere, mansjetknope, borsspelde, ontwerperhorlosies, oorlogsmedaljes, ou SA munte en Krugerrande?

Robin en Clarissa van God Exchange in Vanderbijlpark sal dit teen die beste prys by jou koop. Jy kry jou kontant onmiddellik!

Hulle koop ook skootrekenaars, slimfone en kameras wat in ‘n goeie werkende toestand is, sowel as enige ander waardevolle goedere wat jy te koop het.

Hulle koop ook hoëgehalte gereedskap.

24 uur per dag diens in die Vaaldriehoek.

Besoek Gold Exchange by Winkel 11, Stephen Le Rouxstraat, Vanderbijlpark, of hulle kan ook na jou huis toe kom.

Praat gerus met Robin en Clarissa by 073 555 3706.

 

 

Clarissa van Gold Exchange in die Vaaldriehoek.

*******************************************************************************************************************

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button