Local newsNewsNews

Nog ‘n treffer foto-versameling

Vaalweekblad deel met trots nog 'n treffer foto-versameling deur die talentvolle fotograwe.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 47ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (19 Mei). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Nico Lombard van Sasolburg het die pragtige foto van die Vaalrivier by Umfula geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die interessante foto geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die kunstige foto geneem.
Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.
Carla Jooste (Kaktus Fotografie) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
“Vancouver blossoms” – Carla Pretorius (oud-Valie en voormalige joernalis van Vaalweekblad) wat nou in Kanada woon (waar dit nou lente is) het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Deone de Ponselle van Meyerton het die mooi stillewe foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Fransie Stevens van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto van die kerkklok geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
George Stevens van Vereeniging het die mooi natuurfoto geneem.
Ina Herselman van Sasolburg het die mooi foto by die EcoPark in Vaalpark geneem.
“Tyson” – Jan Putter van Sasolburg het die oulike foto van sy dogter se hond geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi herfsfoto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
June Bartlett van George het die mooi foto by Kroo Guest Farm in Laingsburg geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
“Andoflora in La Massana” – Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem, dit is nou lente daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto by Kommandonek Game Farm geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die interessante foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi herfsfoto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Marietjie Barnard van Vereeniging het die mooi foto in Pretoria se Botaniese Tuine geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monique Ackerman van Sasolburg (Mystic Balance Photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button