Local newsNewsNews

Fotograwe fokus op kleure en vere

Prag-kleure en geveerde "modelle" is vandag op die fotografie-spyskaart.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 47ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (19 Mei). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.
Monique Ackerman van Sasolburg (Mystic Balance Photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die kleurryke foto in Penang geneem.
Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Deone de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi geveerde vriendjie afgeneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n Bruinkop papegaai wat sit en kop krap in die Strubendam Voëlreservaat, Pretoria geneem.
Ina Herselman van Sasolburg het die mooi foto by die Elephant Sanctuary in Harties geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi herfsfoto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto by Kroo Guest Farm in Laingsburg geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography)  het die pragtige matriekafskeidfoto geneem.
Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
“Andoflora in La Massana” – Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem, dit is nou lente daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
“Impala lily after the rain” – Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n Kardinaalspeg hard besig om nes te bou in die Rietvlei Natuurrservaat geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die kleurryke foto geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button