Local newsNewsNews

Sit terug en toer saam fotograwe

Geniet vandag se foto-versameling wat uit foto's bestaan wat van regoor die land, en selfs drie ander lande ingestuur is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 51ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (16 Junie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Nico Lombard van Sasolburg het die pragtige foto in die Kruger Wildtuin geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi modelfoto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Magda Vermeulen van Vereeniging het die pragtige foto by Safari Plains geneem.
Ina Herselman van Sasolburg het die pragtige foto in die Bongani Mabaso EcoPark in Vaalpark geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto naby Santa Cruz geneem.
Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die mooi nywerheidsfoto geneem.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in ‘n dorpie in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.
Albertus Kriel van Vereeniging het die skilderagtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Gert Brits van Vanderbijllpark het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto in hul woonbuurt geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto in die Kruger Wildtuin geneem.
George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in die Walter Sisulu Botaniese Tuine geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. Dit is nou lente daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die pragtige foto in haar tuin geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto by die Richardsbaai Skibootklub geneem.
Monique Ackerman van Sasolburg (Mystic Balance Photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto tydens vakansie in die Kaap geneem.
Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die mooi foto van die wolke geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button