NewsNews

Suikerbosrand brand

Die Suikerbosrand Natuurreservaat naby Kareekloof in die Heidelberg-area is aan ligte laaie. Dit is nog onduidelik wie of wat die brand veroorsaak het. Die reservaat is ‘n beskermde area en een van Gauteng se gunsteling eko-toersime bestemmings. Dit is die tuiste van swart wildebeeste, kudus, springbokke, zebras, bobbejane, duikers, swartrug-jakkalse en aandvarke om net ‘n …

Die Suikerbosrand Natuurreservaat naby Kareekloof in die Heidelberg-area is aan ligte laaie. Dit is nog onduidelik wie of wat die brand veroorsaak het. Die reservaat is ‘n beskermde area en een van Gauteng se gunsteling eko-toersime bestemmings.

Dit is die tuiste van swart wildebeeste, kudus, springbokke, zebras, bobbejane, duikers, swartrug-jakkalse en aandvarke om net ‘n paar diersoorte te noem. Die plantlewe sluit onder meer wit stinkhoutbome, acacia karroo, Hoëveld proteas en wildeblomme soos agapanthus, disseldoring en rinum bulbispernum in.

‘n Brand van dié aard kan ‘n verwoestende uitwerking op ‘n ekosisteem hê.

Die Suikerbosrand Natuurreservaat naby Kareekloof is in ligte laaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button