LifestyleNews

Hael in Midvaal omskep trou-venue in sprokiestoneel

Die eksklusiewe trou-venue, Renovatio River Estate in Midvaal, het op Saterdag, 2 Oktober soos 'n toneel uit 'n Europese winterlandskap gelyk!

Die eksklusiewe trou-venue, Renovatio River Estate in Midvaal, is op Saterdag, 2 Oktober in ‘n sprokiestoneel omskep toe ‘n onverwagse haelbui die gebied in wit getooi het. Hoewel daar later die middag ‘n troue was, het die swaar weer teen daardie tyd gelukkig opgeklaar en kon die verrigtinge seepglad voortgaan.

Renovatio River Estate, met sy Kaaps-Hollandse argitektuur wat uit 1883 dateer, is aan die Suikerbosrivier geleë.
‘n Handvol van die haelkorrels wat op 2 Oktober in Midvaal geval het.

 **************************************************************************************************

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button