NewsNews

‘Padwerkers’ kaap afleweringsvoertuig

Die voorval het Maandagoggend in Annanweg plaasgevind.

Carltonville Herald berig dat daar hierdie week verskeie kapings in Carletonville was.
Volgens die polisie het een van die voorvalle Maandag plaasgevind toe misdadigers wat voorgegee het dat hulle op pad werk toe was, ‘n afleweringswa gekaap het. Die voorval het Maandagoggend in Annanweg plaasgevind.
 
Die bestuurder is gelukkig nie ernstig beseer nie, maar sy voertuig, ‘n wit Isuzu enkelkajuitbakkie met die registrasienommer KJZ 720 NW asook ‘n sleepwa, is steeds nie teruggevind nie.
 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gugulethu Kgongoane

Gugulethu Kgongoane is the Online Editor of Sedibeng Ster. Email: gugu@mooivaal.co.za She is also an online journalist of Vaalweekblad. Email: gugu@mooivaal.co.za
Back to top button