
Suid-Afrika se bloedvoorraad is gevaarlik laag. Die SA Nasionale Bloeddiens (SANBS) het skenkers se hulp nodig om die land se dalende bloedvoorraad aan te vul. Sluit aan by die lewensreddende missie deur 15 minute van jou dag te spandeer om kosbare bloed te skenk vir iemand in nood. Skakel 0800 11 90 31 om jou naaste skenkersentrum te vind. Help die SANBS om lewens te red.
Kom skenk asseblief by enige van hierdie winkelsentrums: Vaal Gate en Vaal Mall in Vanderbijlpark, of River Square in Drie Riviere, Vereeniging.


************************************************************************
