

Aan my pa (Ronald Mac Gregor) en seun (James Holtzhausen) wat vanjaar kort na mekaar Hemel toe verhuis het, mag julle Kersfees saam met Alton, Gerhard en Dominique by Jesus op Sy verjaarsdag amazing wees. Ons dink aan julle en mis julle geweldig maar weet julle sal nooit plekke wil ruil nie. Lief julle vir ewig en ‘n dag. Natashja en gesin.


*************************************************************************************************
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
