
At Coetzee met liefde gegroet
Wyle At Coetzee, jarelange inwoner van Vaalpark. Gebore: 30/03/48 – Afsterwe: 05/02/21. Jy sal altyd in my lewe en hart bly voortleef. Ek eer jou nagedagtenis. Jou wysheid en insig het ewigheidswaarde nagelaat. Baie liefde, Lettie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
